Sand Land Proewe

Sand Land Proewe

Westelike Streek: Kroonstad, Bothaville Agent : Manie Claassens     Boer: J.M. Claassens Streek: Bothaville Proef: Preplant en plant met Atlas. Totale bemesting    N  96 :   P22  :   K22 Dieselfde geplant met chemisekunsmis. Opbrengs met Atlas 680kg/Ha meer Kommentaar: Hierdie proef is gedoen in ‘n gemiddelde jaar op sandlande.

Wesselsbron

Wesselsbron

Area: Wesselsbron Boer: F.H. Swart Agent: Manie Claassens Proef: Preplant en plant  met Atlas totale bemesting     N 90:  P 20:  K 20 Dieselfde geplant met chemisekunsmis. Opbrengs met Atlas:  1.2T/ha meer. Kommentaar: Hierdie proef is gedoen in n gemiddelde jaar op sandlande.